Spikkelvis Bakkery
Met ons jare se ondervinding en vaardigheid by Spikkelvis, maak ons alles van macarons en gebakte goedere tot 'n groot verskeidenheid koekies en koeke.
Trou Versierings
Ons glo dat elke troue uniek is en ons bied 'n reeks kreatiewe opsies aan om aan die spesifieke behoeftes van elke klient te voldoen.
Floral & Lace Japonne
Voel soos 'n koningin op jou spesiale dag in ons kant en blom rokke. Kies jou gunsteling materiaal, styl en wees vrolik van vroeg tot laat.







